Erik Dellums (gebore 23 September 1964) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Doors (1991) en Doctor Dolittle (1998), en in die televisiereeks Homicide: Life on the Street (1993).
Filmografie Rolprente 1991: The Doors 1997: Joe Joe Angel & the Dead Guy 1998: Doctor Dolittle 2005: Camp D.O.A. 2005: Bellclair Times American Zealot
Televisiereekse 1993: Homicide: Life on the Street 2006: Take 3 2010: How the Universe Works 2011: Great Crimes and Trials 2012: Narrow Escapes of WWII 2012: NASA's Unexplained Files 2017: The Planets
Televisierolprente 2017: Great American Eclipse
Video's 2014: The New N Word
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu