Lee de Broux (gebore 7 Mei 1941) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Chinatown (1974), Norma Rae (1979), RoboCop (1987), en Geronimo: An American Legend (1993).

Filmografie Rolprente 1972: The Dirt Gang 1974: Chinatown 1979: Norma Rae 1987: RoboCop 1991: Hangfire 1993: Geronimo: An American Legend 1993: Conflict of Interest Stuff It

Televisiereekse 1987: Werewolf

Televisierolprente 1975: Sweet Hostage 1981: The Seal 1988: Longarm

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu