Anthony De La Torre (* 1993) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pirates of the Caribbean: Dead Men Tell No Tales (2017), Lords of Chaos (2018), en Johnny Gruesome (2018).
Filmografie Rolprente 2017: Pirates of the Caribbean: Dead Men Tell No Tales 2018: Lords of Chaos 2018: Johnny Gruesome
Video's 2016: Metallica: ManUNkind
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu