Tim de Zarn (gebore 11 Julie 1952) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fight Club (1999), Spider-Man (2002), The Texas Chainsaw Massacre: The Beginning (2006), en The Cabin in the Woods (2012).
Filmografie Rolprente 1999: Fight Club 1999: Glacier Falls 2002: Spider-Man 2006: The Texas Chainsaw Massacre: The Beginning 2010: Re-Cut 2012: The Cabin in the Woods 2017: Buckshot 2017: Christmas Crime Story 2018: 818 2018: Every Night & Every Day The Grimm Backward Lay Low
Televisiereekse 1989: Dragnet 1997: Gun 2010: The Last 10 Seconds of Lost 2017: Bro/Science/Life: The Series
Video's 2004: Grave Matters 2009: Oprah Is Dead
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu