Ron Dean (15 Augustus 1938 – 5 Oktober 2025) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Breakfast Club (1985), Above the Law (1988), The Fugitive (1993), en The Dark Knight (2008).
Filmografie Rolprente 1976: The Last Affair 1985: The Breakfast Club 1985: Vegetable House 1988: Above the Law 1989: Cold Justice 1993: The Fugitive 1997: 35 Miles from Normal 1997: Night of the Lawyers 2006: Voices from the Graves 2008: The Dark Knight
Televisiereekse 1979: The Duke
Televisierolprente 1987: Glory Days 1992: Angel Street
Video's 1999: Time to Pay 2004: The Wild Card 2008: Raging Goodfellow 2017: Good Cop, Bad Cop with Ron Dean
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 2025 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1938