Brant Daugherty (gebore 20 Augustus 1985) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Starving Games (2013) en Fifty Shades Freed (2018), en in die televisiereekse Pretty Little Liars (2010) en Dear White People (2017).

Filmografie Rolprente 2013: The Starving Games 2016: Accidentally Engaged 2018: Fifty Shades Freed 2018: Another Tango

Televisiereekse 2009: Private 2010: Pretty Little Liars 2010: Super Sportlets 2012: Pretty Dirty Secrets 2012: Take Five 2016: Relationship Status 2017: Dear White People 2018: Glitterbomb

Televisierolprente 2014: The Michaels 2015: Ungodly Acts 2015: Merry Kissmas 2016: Suicide Note

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu