Pete Davidson (gebore 16 November 1993) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente School Dance (2014), Trainwreck (2015), en Set It Up (2018), en in die televisiereeks Brooklyn Nine-Nine (2013).
Filmografie Rolprente 2014: School Dance 2015: Trainwreck 2018: Set It Up 2018: Going Places 2019: What Men Want Big Time Adolescence The Bear
Televisiereekse 2011: Guy Code 2013: Brooklyn Nine-Nine 2013: Official Standup at the Stand 2014: Comedy Underground with Dave Attell 2014: Tawk 2017: Goddamn Comedy Jam 2017: People Talking Sports: And Other Stuff 2018: Open Late with Peter Rosenberg
Televisierolprente 2014: Sober Companion 2017: Click, Clack, Moo: Christmas at the Farm
Video's 2013: TubbyMan
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu