Matthew Davis (gebore 8 Mei 1978) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Tigerland (2000), Legally Blonde (2001), Blue Crush (2002), en BloodRayne (2005).

Filmografie Rolprente 2000: Tigerland 2000: Urban Legends: Final Cut 2001: Legally Blonde 2002: Blue Crush 2002: Lone Star State of Mind 2002: Below 2004: Shadow of Fear 2005: BloodRayne 2005: Into the Sun 2006: Mentor 2007: Aaah! Zombies!! 2009: Finding Bliss

Televisiereekse 2006: What About Brian 2013: Cult 2013: The Cult of Cult 2017: Las Reinas 2018: Legacies

Televisierolprente 2009: Limelight

Video's 2001: Inside 'Legally Blonde''' 2007: Calling All Friends: The Story of 'What About Brian' 2007: What About 3: The Season That Never Was 2010: When Vampires Don't Suck''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu