Charles Michael Davis (gebore 1 Desember 1984) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005), The Game (2006), The Vampire Diaries (2009), en The Originals (2013).
Filmografie Rolprente 2018: No Sleep 'Til Christmas
Televisiereekse 2005: Grey's Anatomy 2006: The Game 2009: The Vampire Diaries 2013: The Originals 2015: Younger
Televisierolprente 2008: The Big Match 2015: Ur in Analysis
Video's 2012: Mi Ricordo
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu