Joseph David-Jones is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Allegiant (2016) en Detroit (2017), en in die televisiereekse Nashville (2012) en Legends of Tomorrow (2016).
Filmografie Rolprente 2016: Allegiant 2017: Detroit
Televisiereekse 2012: Nashville 2014: Hysteria 2016: Legends of Tomorrow 2017: NashChat
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1993