Brett Dalton (gebore 7 Januarie 1983) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Beside Still Waters (2013) en Lost in Florence (2017), en in die televisiereeks Agents of S.H.I.E.L.D. (2013).
Filmografie Rolprente 2013: Beside Still Waters 2016: The Resurrection of Gavin Stone 2017: Lost in Florence A Bend in the Road
Televisiereekse 2013: Agents of S.H.I.E.L.D.
Televisierolprente 2014: The Teen Choice 2014 Red Carpet Show 2018: Cooking with Love
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu