Nick Damici (gebore 1 Januarie 1960)https://www.tvguide.dk/personer/1993/nick-damici is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dark Was the Night (2014) en The Stakelander (2016), en in die televisiereeks Hap and Leonard (2016).
Filmografie Rolprente 1998: Fast Horses 2006: Mulberry St 2009: The Don of 42nd Street 2010: Stake Land 2013: We Are What We Are 2014: Dark Was the Night 2014: Cold in July 2014: Late Phases 2016: The Stakelander 2017: Bushwick 2018: Blood Conscious
Televisiereekse 2014: Live@Sundance 2016: Hap and Leonard
Video's 2017: Stakelander: The Making of Stake Land II
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu