Darren Dalton (gebore 9 Februarie 1965) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Outsiders (1983) en Red Dawn (1984), en in die televisiereeks Dr. Quinn, Medicine Woman (1993).
Filmografie Rolprente 1983: The Outsiders 1984: Red Dawn 1989: Dancing in the Forest 1992: To Protect and Serve 1996: The Wolves 2009: Children of the Hunt 2009: Vault of Darkness 2009: The Jailhouse 2010: The Auctioneers The Lurking Fear
Televisiereekse 1985: The Best Times 1993: Dr. Quinn, Medicine Woman
Video's 1995: Hourglass 2005: Fred Roos and the Casting of 'The Outsiders''' 2008: The Day the Earth Stopped 2009: The Land That Time Forgot''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu