Sam Daly (gebore 24 Maart 1984) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Red Tails (2012) en in die televisiereekse The Office (2005), Murder in the First (2014), en Impress Me (2015).
Filmografie Rolprente 2012: Red Tails 2016: Black Road 2018: Catching Up
Televisiereekse 2005: The Office 2011: The Daly Show 2012: LA'd 2013: I Dream of Dinner 2013: On the Rocks 2013: Buddy Talk 2014: Murder in the First 2015: Impress Me 2015: L.A. Beer 2016: Mark Lembeck Technique 2017: Glimpse
Televisierolprente 2015: Bad Guys
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu