Chris D'Elia (gebore 29 Maart 1980) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Celeste & Jesse Forever (2012), XOXO (2016), en Little Evil (2017), en in die televisiereeks Glory Daze (2010).
Filmografie Rolprente 2004: Almost 2005: Bad Girls from Valley High 2012: Celeste & Jesse Forever 2016: XOXO 2016: Flock of Dudes 2017: Little Evil
Televisiereekse 1979: Chicago Hope 2010: Glory Daze 2011: Whitney 2014: Undateable 2014: Jennifer Falls 2016: Typical Rick 2016: TigerBelly 2018: Alone Together
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu