Ian Anthony Dale (gebore 3 Julie 1978) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Hangover (2009) en in die televisiereekse Hawaii Five-0 (2010), The Event (2010), en Salvation (2017).

Filmografie Rolprente 2009: The Hangover 2010: Tekken 2010: Flying Lessons 2017: Unspoken: Diary of an Assassin

Televisiereekse 2005: Surface 2010: Hawaii Five-0 2010: The Event 2011: Mortal Kombat: Legacy 2014: Murder in the First 2017: Salvation

Televisierolprente 2003: The Break 2014: Delirium

Video's 2006: Surface: Behind the Scenes Featurette 2008: Writing a Bucket List 2010: Mortal Kombat: Rebirth

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu