Matthew Daddario (gebore 1 Oktober 1987) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Delivery Man (2013), Breathe In (2013), en Cabin Fever (2016), en in die televisiereeks Shadowhunters: The Mortal Instruments (2016).

Filmografie Rolprente 2013: Delivery Man 2013: Breathe In 2015: Naomi and Ely's No Kiss List 2016: Cabin Fever

Televisiereekse 2016: Shadowhunters: The Mortal Instruments 2016: Superfan Suite: Shadowhunters

Televisierolprente 2015: Beyond the Shadows: The Making of Shadowhunters New York Barkada

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu