John D'Leo (gebore 8 Julie 1995) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Wrestler (2008), The Family (2013), en Unbroken (2014), en in die televisiereeks Orange Is the New Black (2013).

Filmografie Rolprente 2008: The Wrestler 2012: Murt Ramirez Wants to Kick My Ass 2013: The Family 2014: Unbroken

Televisiereekse 2005: Let's Talk with Gary Gellman 2013: Orange Is the New Black

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu