Charles Cyphers (28 Julie 1939 – 4 Augustus 2024) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Assault on Precinct 13 (1976), Halloween (1978), The Fog (1980), en Major League (1989).
Filmografie Rolprente 1976: Assault on Precinct 13 1978: Halloween 1980: The Fog 1981: Halloween II 1989: Major League 2006: Dead Calling 2021: Halloween Kills
Televisiereekse 1977: The Betty White Show 1996: Nick Freno: Licensed Teacher
Televisierolprente 1978: Someone's Watching Me!
Video's 2013: The Night She Came Home!!
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Sterftes in 2024 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu