Chris Henry Coffey (gebore 1 Mei 1971) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Thirteen Days (2000), The International (2009), en Trust (2010), en in die televisiereeks The Good Wife (2009).
Filmografie Rolprente 2000: Thirteen Days 2005: Walking on the Sky 2006: Play It by Ear 2009: The International 2010: Trust 2013: The Little Tin Man
Televisiereekse 2009: The Good Wife 2009: Downsized
Televisierolprente 2004: June 2010: Paris: The Luminous Years
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu