Tanner Cohen (gebore 1986) is 'n Amerikaanse akteur en sanger van Joodse afkoms. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Were the World Mine (2008), Getting Go, the Go Doc Project (2013), en White Girl Problems, en in die televisiereeks Looking (2014).
Filmografie Rolprente 2008: Were the World Mine 2013: Getting Go, the Go Doc Project White Girl Problems Dirty Rush
Televisiereekse 2014: Looking
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse Jode Kategorie:Amerikaanse sangers Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu