James Colby (20 September 1961 – 23 Februarie 2018) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Peacemaker (1997), Safe (2012), en The Amazing Spider-Man 2 (2014), en in die televisiereeks Gotham (2014).

Filmografie Rolprente 1997: The Peacemaker 2000: The Opponent 2012: Safe 2013: Clutter 2014: The Amazing Spider-Man 2 2015: Keep in Touch

Televisiereekse 2006: Waterfront 2014: Gotham 2014: Taxi Brooklyn

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu