Emory Cohen (gebore 13 Maart 1990) is 'n Amerikaanse akteur van Joodse afkoms. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Place Beyond the Pines (2012), Brooklyn (2015), en War Machine (2017), en in die televisiereeks The OA (2016).

Filmografie Rolprente 2008: Afterschool 2012: The Place Beyond the Pines 2012: Four 2013: Beneath the Harvest Sky 2015: Brooklyn 2015: Stealing Cars 2016: The Duel 2016: Vincent N Roxxy 2016: Detour 2017: War Machine 2017: Hot Summer Nights 2018: Lords of Chaos 2018: Sweetheart 2018: Killerman The Wolf Hour Stockholm

Televisiereekse 2016: The OA

Video's 2013: Going to the Place Beyond the Pines 2016: Brooklyn: Deleted Scenes 2016: Brooklyn: Featurette

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse Jode Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu