Jesse C. Boyd is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Choice (2016) en in die televisiereekse TURN: Washington's Spies (2014), Day 5 (2016), en Mindhunter (2017).
Filmografie Rolprente 2013: The Wanderers 2014: Sin Verite 2016: The Choice 2017: Beta 2018: 8 Slices Sleep The Comfort of Darkness Eyes Upon Waking They Who Walk Among Us Avalanche
Televisiereekse 2012: Meanwhile... 2013: The Hotel Barclay 2014: TURN: Washington's Spies 2015: Lost Angels 2016: Day 5 2017: Mindhunter
Video's 2008: The Craving
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu