John Boyd (gebore 22 Oktober 1981) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lady in the Water (2006) en Argo (2012), en in die televisiereekse 24 (2001) en Bones (2005).
Filmografie Rolprente 2005: Building Girl 2006: Lady in the Water 2007: Careless 2010: Jelly 2012: Argo
Televisiereekse 2001: 24 2005: Bones
Televisierolprente 2011: Iceland 2017: Back to the Lab: A Bones Retrospective
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu