Steven Boyer is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Wolf of Wall Street (2013) en in die televisiereekse High Maintenance (2012), The Blacklist (2013), en Trial & Error (2017).
Filmografie Rolprente 2013: The Wolf of Wall Street
Televisiereekse 2012: High Maintenance 2013: The Blacklist 2013: Annie Sunbeam and Friends 2015: The Adventures of Jamel: The Time Traveling B-Boy 2017: Trial & Error
Televisierolprente 2012: The Share
Video's 2009: Here's What I Like: Fruit. And Now I'll Tell You Why
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu