Die Babalalaspruit is 'n sytak van die Shingwedzirivier in die provinsie Limpopo van Suid-Afrika. Die spruit vloei in die noordedeel van die Krugerwildtuin.

Samevloei

Kategorie:Limpoporiviersytakke Kategorie:Riviere in Limpopo Kategorie:Krugerwildtuin