Ronnie Gene Blevins (gebore 20 Junie 1977) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Dark Knight Rises (2012) en Joe (2013), en in die televisiereekse True Detective (2014) en Twin Peaks (2017).
Filmografie Rolprente 2003: Eiderdown Goose 2009: American Cowslip 2011: Area Q. 2012: The Dark Knight Rises 2012: Commander and Chief 2013: Joe 2013: To Hell with a Bullet 2013: The Hunted 2014: Hot Bath an' a Stiff Drink 2015: Uncle John 2016: The Neighbor 2016: Within 2016: Losing in Love 2017: Jonny's Sweet Revenge The Gnashing The Gift Horse Point Bolivar Before Memory Blood Born Hot Bath, Stiff Drink, an' a Close Shave Harlem River Valencia
Televisiereekse 2014: True Detective 2017: Twin Peaks
Televisierolprente 2012: Enchanted Affairs 2017: A Venice Tale
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu