Brady Bluhm (gebore 6 Julie 1983) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dumb and Dumber (1994), Snow Falling on Cedars (1999), en Dumb and Dumber To (2014), en in die televisiereeks Star Trek: Voyager (1995).

Filmografie Rolprente 1994: Dumb and Dumber 1994: The Crazysitter 1996: Alone in the Woods 1997: The Dog of Flanders 1999: Snow Falling on Cedars 2012: The Last Man(s) on Earth 2014: Dumb and Dumber To

Televisiereekse 1990: Get a Life 1995: Star Trek: Voyager

Televisierolprente 1998: Dragon Friend 1999: Winnie the Pooh: A Valentine for You

Video's 1998: A Winnie the Pooh Thanksgiving 1999: Winnie the Pooh: Seasons of Giving 2006: Still Dumb After All These Years

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu