Earl Boen (8 Augustus 1941 - 5 Januarie 2023) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Terminator (1984), Terminator 2 (1991), Naked Gun 33 1/3: The Final Insult (1994), en Terminator 3: Rise of the Machines (2003).

Persoonlike lewe en dood Boen het met die aktrise Carole Kean in 1970 getrou. Sy is oorlede op 23 April 2001, van eierstokkanker op die ouderdom van 58.

Boen is gediagnoseer met longkanker in die herfs van 2022. Hy is op 5 Januarie 2023 in Hawaii op die ouderdom van 81 oorlede. Boen word oorleef deur sy tweede vrou Cathy.

Filmografie Rolprente 1984: The Terminator 1991: Terminator 2 1994: Naked Gun 33 1/3: The Final Insult 1996: The Prince 2002: Now You Know 2003: Terminator 3: Rise of the Machines 2005: The Toy Warrior

Televisiereekse 1987: The Law and Harry McGraw 1987: Isabel's Honeymoon Hotel 1989: The Further Adventures of SuperTed 1990: Sydney 1992: The Addams Family 1993: Problem Child 1993: Modern Marvels 1993: Bonkers 1994: Masters of Fantasy 1996: Bruno the Kid 1996: The Fantastic Voyages of Sinbad the Sailor 2000: Clifford the Big Red Dog

Televisierolprente 1976: The Taming of the Shrew 1979: The Paul Williams Show 1983: Adams House 1984: Antony and Cleopatra 2003: Citizen Tony

Video's 1998: Zorro: The First Encounter 2002: The Essential Goof 2008: Metal Gear Solid 2: Digital Graphic Novel

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 2023 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu