Spencer Boldman (gebore 28 Julie 1992) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 21 Jump Street (2012) en Cruise (2018), en in die televisiereeks Lab Rats (2012).
Filmografie Rolprente 2012: 21 Jump Street 2018: Cruise
Televisiereekse 2010: Disney XD's My Life 2012: Lab Rats 2012: TRYathlon 2014: Behind the Scenes on Disney Channel's Zapped
Televisierolprente 2011: Billion Dollar Freshmen 2013: Stump'd 2014: Zapped
Video's 2014: Behind the Scenes of Dakota's Summer
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu