Ian Bohen (gebore 24 September 1976) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wyatt Earp (1994), Pearl Harbor (2001), en The Dark Knight Rises (2012), en in die televisiereeks Teen Wolf (2011).

Filmografie Rolprente 1994: Wyatt Earp 1995: Monster Mash: The Movie 2001: Pearl Harbor 2007: Marigold 2010: Irreversi 2012: The Dark Knight Rises 2018: Little Women

Televisiereekse 2011: Teen Wolf 2011: Breakout Kings 2014: Wolf Watch 2018: Yellowstone

Televisierolprente 2016: MTV Fandom Awards

Video's 1998: Young Hercules

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu