Dirk Blocker (31 Julie, 1957 - ) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Poltergeist (1982), Starman (1984), en Prince of Darkness (1987), en in die televisiereeks Brooklyn Nine-Nine (2013). Sy vader is Dan Blocker.

Filmografie Rolprente 1982: Poltergeist 1984: Starman 1987: Prince of Darkness

Televisiereekse 1976: Black Sheep Squadron 1983: Ryan's Four 2013: Brooklyn Nine-Nine

Televisierolprente 1976: Bridger 1991: One Special Victory 1993: Back to Bonanza 2016: Advance & Retreat

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu