James Bentley (gebore 14 Julie 1992) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Others (2001), The Life and Death of Peter Sellers (2004), en Stella Street (2004).
Filmografie Rolprente 2001: The Others 2004: The Life and Death of Peter Sellers 2004: Stella Street
Video's 2004: The Making of the Life and Death of Peter Sellers
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu