Sean Berdy (gebore 3 Junie 1993) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Switched at Birth (2011) en Drunk History (2013).

Filmografie Rolprente 2008: The Legend of the Mountain Man 2008: The Deaf Family In Other Words Language of Love

Televisiereekse 2011: Switched at Birth 2013: Drunk History Untitled Comedy Sean Berdy TV Project

Televisierolprente 2010: Vibrations: A Documentary 2012: Talking Diversity: Switched At Birth

Video's 2012: Sign Along: Ice Age Continental Drift 2014: Megan Clancy Interview-Sean Berdy

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu