Justin Berfield (gebore 25 Februarie 1986) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Max Keeble's Big Move (2001) en Romance & Cigarettes (2005), en in die televisiereekse Unhappily Ever After (1995) en Malcolm in the Middle (2000).

Filmografie Rolprente 2001: Max Keeble's Big Move 2005: Romance & Cigarettes 2007: Blonde Ambition Who Is Doris Payne? Today's the Day Ohio

Televisiereekse 1994: The Good Life 1995: Unhappily Ever After 2000: Malcolm in the Middle 2005: Filthy Rich: Cattle Drive

Televisierolprente 2001: 70th Annual Hollywood Christmas Parade 2007: The Pet Detective

Video's 1998: Mom, Can I Keep Her? 1999: Invisible Mom II 1999: The Kid with X-ray Eyes

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse entrepreneurs Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu