Erich Bergen (gebore 31 Desember 1985) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Jersey Boys (2014) en in die televisiereekse Desperate Housewives (2004), Gossip Girl (2007), en Madam Secretary (2014).

Filmografie Rolprente 2013: How Sweet It Is 2014: Jersey Boys

Televisiereekse 2004: Desperate Housewives 2007: Gossip Girl 2014: Madam Secretary

Televisierolprente 2012: Opening Night 2012: Joey Dakota

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu