Jordan Belfi (gebore 30 November 1978) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Surrogates (2009) en in die televisiereekse Entourage (2004) en Grey's Anatomy (2005).
Filmografie Rolprente 1990: Elephant in the Living Room 2005: Blood Deep 2007: Mexican Sunrise 2007: The Trouble with Romance 2008: Remarkable Power 2009: Surrogates 2010: Christina 2010: Bedrooms 2012: The Sacred 2012: The Millionaire Tour 2014: Homecoming 2016: Badlands of Kain 2016: Better Criminal 2017: Saturn Returns 2017: Ex-Wife Killer 2018: American Curious 2018: The Billionaire Basement
Televisiereekse 2004: Entourage 2005: Grey's Anatomy 2006: The Singles Table 2006: The PTA 2007: Moonlight 2015: Mr. Hollywood 2018: All American
Televisierolprente 2001: Close to Home 2005: Breadwinners 2013: Snow Bride
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu