Coby Bell (gebore 11 Mei 1975) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Third Watch (1999), The Game (2006), Burn Notice (2007), en The Gifted (2017).

Filmografie Rolprente 2006: Drifting Elegant 2007: Showdown at Area 51 2010: Dream Street

Televisiereekse 1998: L.A. Doctors 1999: Third Watch 2001: Weakest Link 2006: The Game 2007: Burn Notice 2015: Mad Dogs 2017: The Gifted

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu