Oliver Bell (gebore 13 Mei 2004) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Once Upon a Time (2011), Salem (2014), The Magicians (2015), en Westworld (2016).

Filmografie Televisiereekse 2011: Once Upon a Time 2014: Salem 2015: The Magicians 2016: Westworld

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2004 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu