Cameron Bender (gebore 20 November 1974) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Find Me (2014) en in die televisiereekse Bones (2005), The League (2009), en Rizzoli & Isles (2010).

Filmografie Rolprente 2012: Commander and Chief 2013: Lesser Miracles 2014: Find Me

Televisiereekse 2005: Bones 2009: The League 2010: Rizzoli & Isles 2011: Goodnight Burbank

Televisierolprente Inside Jokes: AKA Reel Jokes

Video's 2005: Muscle Away

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu