Paul Benedict (17 September 1938 – 1 Desember 2008) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en kinematograaf. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Goodbye Girl (1977), The Man with Two Brains (1983), en The Addams Family (1991), en in die televisiereeks The Jeffersons (1975).

Filmografie Rolprente 1973: Deadhead Miles 1977: The Goodbye Girl 1979: Billy in the Lowlands 1981: Steigler and Steigler 1983: The Man with Two Brains 1988: The Chair 1991: The Addams Family

Televisiereekse 1964: NET Playhouse 1975: The Jeffersons

Televisierolprente 1977: The Making of 'The Goodbye Girl''' 1982: The Electric Grandmother 1989: Babycakes 1999: Sesame Street Unpaved Video's 1988: Frankie and Johnny in the Clair De Lune''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu