Brian Benben (gebore 18 Junie 1956) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dark Angel (1990) en Radioland Murders (1994), en in die televisiereekse Dream On (1990) en The Brian Benben Show (1998).
Filmografie Rolprente 1981: Gangster Wars 1989: Mortal Sins 1990: Dark Angel 1994: Radioland Murders
Televisiereekse 1986: Kay O'Brien 1986: Mr. Sunshine 1990: Dream On 1998: The Brian Benben Show 2007: Private Practice 2017: Imposters
Televisierolprente 1987: Conspiracy: The Trial of the Chicago 8 1997: Comfort, Texas 2001: Sister Mary Explains It All 2001: The Flamingo Rising 2007: The Mastersons of Manhattan
Video's 1998: Target Presents CBS Sneak Peek 2013: A Look Back at 'Dark Angel'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu