Marshall Bell (gebore 28 September 1942) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Stand by Me (1986), Total Recall (1990), Starship Troopers (1997), en Capote (2005).

Filmografie Rolprente 1986: Stand by Me 1988: Wildfire 1990: Total Recall 1992: The Vagrant 1995: Payback 1995: Just Looking 1997: Starship Troopers 1997: The Brave 2000: Sand 2005: Capote 2010: The Rock 'n' Roll Dreams of Duncan Christopher 2010: Footsteps 2011: Puncture 2013: Vertical 2016: Thirty Nine

Televisiereekse 1987: The Oldest Rookie 1990: Hull High 1991: Palace Guard 1999: Good vs Evil 2006: Horror's Hallowed Grounds 2008: The Xtacles

Televisierolprente 1995: W.E.I.R.D. World 1995: Runway One 1996: Enemy 2018: Dad, Inc.

Video's 1999: Virus: Ghost in the Machine 2010: Never Sleep Again: The Elm Street Legacy 2013: The American Tetralogy

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu