Firdous Bamji (gebore 3 Mei 1966) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Sixth Sense (1999), Unbreakable (2000), Analyze That (2002), en The War Within (2005).
Filmografie Rolprente 1999: The Sixth Sense 2000: Unbreakable 2002: Analyze That 2005: The War Within 2006: Wrestling with Angels: Playwright Tony Kushner 2010: Ashes 2010: National Theatre Live: A Disappearing Number
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu