Christopher Backus (gebore 30 Oktober 1981) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Sons of Anarchy (2008), Bosch (2014), Roadies (2016), en Underground (2016).
Filmografie Rolprente 2011: Elevator 2012: Besties 2015: My Fair Lidy
Televisiereekse 2008: Sons of Anarchy 2008: Huge 2014: Bosch 2016: Roadies 2016: Underground Jett
Televisierolprente 2014: Deliverance Creek 2016: Indiscretion
Video's 2008: 3 Days Gone
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu