Brennan Bailey (gebore 23 Januarie 1997) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente My Sister's Keeper (2009) en Jewtopia (2012), en in die televisiereekse The Mentalist (2008) en Cougar Town (2009).

Filmografie Rolprente 2009: My Sister's Keeper 2012: Jewtopia

Televisiereekse 2008: The Mentalist 2008: Hole in the Wall 2009: Cougar Town 2011: Scared Sh!tless

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu