David Aaron Baker (gebore 14 Augustus 1963) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Tao of Steve (2000), Kissing Jessica Stein (2001), Two Weeks Notice (2002), en Edge of Darkness (2010).
Filmografie Rolprente 1999: Getting to Know You 2000: The Tao of Steve 2000: Other Voices 2001: Kissing Jessica Stein 2002: Two Weeks Notice 2006: The Hoax 2010: Edge of Darkness 2014: Blood and Circumstance 2015: S E Q U E N C E 2018: Boarding School
Televisiereekse 1997: Feds
Televisierolprente 2006: Haskett's Chance 2006: An American Girl on the Home Front
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu