Jim B. Baker (12 Julie 1941 – 4 Februarie 2014) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Dukes of Hazzard (1979), Flo (1980), Open All Night (1981), en Simon & Simon (1981).

Filmografie Televisiereekse 1979: The Dukes of Hazzard 1980: Flo 1981: Open All Night 1981: Simon & Simon

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu