Justin Baldoni (gebore 24 Januarie 1984) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Clouds en in die televisiereekse My Last Days (2012), Madam Secretary (2014), en Jane the Virgin (2014).
Filmografie Rolprente 2005: Yesterday's Dreams 2010: Unrequited 2013: My Last Days: Meet Shane Burcaw 2018: Con Man Clouds Laughing at My Nightmare Five Feet Apart
Televisiereekse 2012: My Last Days 2012: Blackout 2014: Madam Secretary 2014: Jane the Virgin 2015: IMDb on the Scene 2017: PreVisions 2017: Man Enough
Televisierolprente 2005: Spring Break Shark Attack 2012: Undercover Bridesmaid 2015: Rebel with a Cause: The Sam Simon Story 2016: The CW Presents: My Last Days, a Special Event 2016: Hollywood Walk of Fame Honors
Video's 2009: The Forgotten Ones
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu